APS Fiduciary Services

Vir u en u gesin se gemoedsrus, kontak ons kantoor sodat ons vir u professionele diens met integriteit en jare se ervaring kan lewer ten einde:

  1. ‘n Testament op te stel en u boedel te beplan.
  2. Die administrasie van ’n bestorwe boedel te doen.
  3. Die opstel en administrasie van inter vivos en testamentêre trusts.

Kontak ons by:

012 997 2268 or 012 997 4809
  012 997 1640
pat@apsfs.co.za