Ekonomiese & Markoorsig – Julie 2018

Posted on

Internasionaal Die handelsoorlog tussen die Verenigde State en sy handelsvennote (hoofsaaklik China en die Europese Unie) het die afgelope paar weke vererger en was hoofnuus regoor die wêreld. Dit het internasionale markte nog meer onbestendig gemaak. Ons sal in die kommentaar aan die einde van die nuusbrief in diepte na hierdie verwikkelinge en die moontlike […]


Ekonomiese & Markoorsig – Junie 2018

Posted on

Internasionaal Die Amerikaanse ekonomie is tans goed geposisioneer om sy uitbreiding voort te sit aangesien ʼn toename in groei moontlik is gedurende die res van die jaar. Verbruikersbesteding word klaarblyklik ondersteun deur die sterk arbeidsmark en soliede mediumtermyn stygings in behuising en aandele en besteding kan toeneem na ʼn stillerige eerste kwartaal. Daar is natuurlik […]


Ekonomiese & Markoorsig – Mei 2018

Posted on

Internasionaal Die gematigde groei in ontwikkelde ekonomieë gedurende die eerste kwartaal van 2018, dui daarop dat wêreld ekonomiese groei hierdie jaar minder robuust kan wees as wat verwag word, alhoewel die afswaai waarskynlik nie lank sal aanhou nie. In vergelyking met die laaste kwartaal van 2017, het beide die Eurosone (0.4%) en die Verenigde Koninkryk […]


Ekonomiese & Markoorsig – April 2018

Posted on

Internasionaal Die Trump-administrasie se besluit om tariewe op die invoer van verskeie goedere vanuit China te hef, kan nog nie werklik as ‘n handelsoorlog beskryf word nie, maar nou dat die eerste houe geval het, is die bykomende onstuimigheid in die wêreldmarkte wel opvallend. Reële sektordata dui vir nou op stabiele globale groei vir 2018. […]


Ekonomiese en Markoorsig – Maart 2018

Posted on

Internasionaal Ekonomiese vooruitsigte lyk wêreldwyd steeds gunstig ten spyte van gemengde data vanuit die Eurosone en China gedurende die afgelope paar maande. Die lesings van die aankoopbestuursindeks (PMI) vir vervaardiging vir die meeste ekonomieë bly konsekwent met sterk uitset groei vir 2018. China is hier die uitsondering met ‘n versagting in die vervaardigingsdata wat dui […]


Ekonomiese Kommentaar – Februarie 2018

Posted on

Internasionaal Daar is reeds ‘n maand van die nuwe jaar agter die rug en ons sien steeds geen tekens dat die gesinkroniseerde wêreldwye herstel begin verlangsaam nie. Daar is oor die algemeen heelwat bewyse dat die momentum in internasionale groei volhoubaar is en die belangrikste globale aanwysers het sedert middel-2017 verbeter. Wees egter gewaarsku – […]


Ekonomiese Kommentaar

Posted on

Internasionaal  2017 was ‘n jaar van veerkragtigheid op die internasionale ekonomiese front. Die vernaamste aanwysers in die meeste ontwikkelde ekonomieë neig opwaarts en daar is oral sprake van ‘n gesinkroniseerde internasionale herstel. Dit was duidelik in die kapitaalmarkprestasie gedurende die afgelope twaalf maande. Die aankoopbestuursindeks (PMI) vir vervaardiging se aanwysers was besonder sterk teen die […]


Ekonomiese Kommentaar: November 2017

Posted on

Wêreldwye ekonomiese groei lyk steeds gesond, alhoewel dit nog nie floreer nie. Die vernaamste aanwysers dui op goeie momentum in die herstel van die ekonomie. Die aankoopbestuurdersindeks (PMI) vir vervaardiging was in besonder sterk: die ISM-aanwyser in die VSA het tot sy hoogste vlak sedert 2004 gestyg, die Chinese se amptelike PMI is die hoogste […]


Ekonomiese en Markoorsig – Oktober 2017

Posted on

Internasionaal Reële globale ekonomiese groei het opwaarts begin draai en nader nou die langtermyntendens van 3.5% per jaar, terwyl globale rentekoerse nietemin steeds laag bly. Teen 1.25% is die Federale Reserwebank se federale fondskoers hoog in vergelyking met sy eweknieë (die Bank van Engeland se verrekeningsbankkoers is tans 0.25% en die Europese Sentrale Bank se […]


Ekonomiese en mark oorsig

Posted on

Wêreldwyd Wêreldwye ekonomiese groei volg steeds sedert verlede maand die mark-konsensus van 3,3% in reële terme vir hierdie jaar, effens sterker vanaf 3,1% in 2016. Die jongste kwartaallikse data toon dat die Eurosone met 0,6% van kwartaal tot kwartaal gestyg het gedurende die tweede kwartaal van 2017. Dit impliseer dat Europa teen sy vinnigste koers […]